LIG:
Vir seeskilpaaie is lewe binne in die water. Hulle sal verseker doodgaan wanneer hulle deur kunsmatige lig vanaf hul natuurlike habitat weggelok word. Jesus het gesê “Ek is die Lig van die wêreld ...die lig wat lewe gee” (Johannes 8:12). Delf in die vier studies wat handel oor die lewe, verhoudings, wonderwerke en boodskappe van Jesus.